album cover
Kleef
1
Afrikaans
Utwór Kleef został wydany 24 marca 2023 przez Vonk Musiek jako część albumu Herinner My
album cover
Data wydania24 marca 2023
WytwórniaVonk Musiek
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM73

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Simoné Roets
Simoné Roets
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Simoné Roets
Simoné Roets
Songwriter
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Producer

Tekst Utworu

Onvervuld
Alewig opsoek na iets meer
Nooit versadig
Al het jy als wat jou hart begeer
Jy het als wat jou hart begeer
Niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Sal ooit genoeg wees nie
Wat klou jy vas aan?
Daar waar jou skatte lê daar is jou hart ook
Wat laat jou veilig voel?
En sal dit jou breek as jy dit moet verloor?
Niks wat hierdie wereld jou kan gee
Niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Sal ooit genoeg wees nie
Jou suksesse, sandkastele
Of is dit wat mense van jou dink
Wat jy najaag, gaan jou inhaal
Wanneer gaan ons dit verstaan
Jy smag na meer
Daar’s ‘n leemte uitgekerf in jou hart
Miskien is jy aspris so gemaak
Jy kleef aan die tydelike
Kleef aan wat in ‘n oogwink kan verdwyn
Jy kleef ek weet dis onvermydelik
Want my ewigheidsoë
Laat my ook dikwels in die steek
Written by: Jattie De Beer, Simoné Roets
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...