album cover
Te Laat
album cover
Utwór Te Laat został wydany 12 września 2025 przez Universal Music (Pty) Ltd. jako część albumu Te Laat - Single
12 września 2025
WytwórniaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM173
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

[Verse 1]
Jy druk die foon dood in my oor
En ek wonder het ek jou sopas verloor?
En soos die jare ook maar net verby gaan
Gee ek alles wat ek kan maar ek bly maar net man
[Chorus]
Kan ek jou laat dink aan daai oomblik?
Kan ek jou laat voel soos gister?
Is daar iets van ons oor of is dit lankal te laat?
Maar nou en dan dink ek terug na die ligte
Dis ek en jy in die Noordwes hitte
Is daar iets van ons oor of is dit lankal te laat?
Te laat, te laat, te laat, te laat
Te laat, te laat, is dit lankal te laat?
[Verse 2]
Want jare kom en gaan
Het ek verkeerd beplan?
Ek wou jou net weer sien
Ek het ook meer verdien
Jy weet ek wil ook nie baklei nie
Ek het net op gekyk
Ek het myself verbeel
Ek is nou hier, ek gaan nou harte steel
Oh, ek wil jou nou nie verlei nie, baby
[Chorus]
Kan ek jou laat dink aan daai oomblik?
Kan ek jou laat voel soos gister?
Is daar iets van ons oor of is dit lankal te laat?
Maar nou en dan dink ek terug na die ligte
Dis ek en jy in die Noordwes hitte
Is daar iets van ons oor of is dit lankal te laat?
Te laat, te laat, te laat, te laat
Te laat, te laat, is dit lankal te laat?
[Bridge]
As die wêreld vergaan
Sal jy dan by my staan?
As die wêreld vergaan
Raak ons weg op die maan

Written by: Marco van Deventer, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...