Tekst Utworu

Ek gee een kasteel vir jou Hier is my huis Die kruis wat ek dra Alles hier Net vir ons In 'n droom bewaar Gebou om jou te hou Volmaakste dag vir nou Is alles in die een oomblik geleen Tot die dood ons skei Ek gee een kasteel vir jou Dra dit saam met jou My liefling Net vir jou Ek gee een kasteel vir jou Wat 'n ewigheid sal hou Dis my kasteel vir jou Hier is die plek Dis waar ek wil wees Net by jou Dis net vir jou Wat ek alles gee Gee my jou hand Waarmee ek beloof Om by jou te bly Dis my ewigheid Tot die dood ons skei Ek gee een kasteel vir jou Dra dit saam met jou My liefling Net vir jou Ek gee een kasteel vir jou Wat 'n ewigheid sal hou Dis my kasteel vir jou Gee my 'n bietjie meer van jou (Gee my 'n bietjie meer van jou) 'N tyd wat jy nooit sal berou (Iets wat jy altyd sal onthou) As jy hierdie kans sien Om nie te gaan nie Sal ek jou die sleutels gee En vir jou vir ewig sê Ek gee een kasteel vir jou Dra dit saam met jou My liefling Net vir jou Ek gee een kasteel vir jou Wat 'n ewigheid sal hou Dis my kasteel vir jou Ek gee een kasteel vir jou Dra dit saam met jou My liefling Net vir jou Ek gee een kasteel vir jou Wat 'n ewigheid sal hou Dis my kasteel vir jou Dis my kasteel vir jou
Writer(s): Ludik Hugo, Hugo Reynardt, Kelly Robin Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out