Tekst Utworu

Dan woon ons in n boomhuis, alleen En as dit reën sal ek op die dak gan staan En elke druppel vang vir jou in n blou keteltjie vrou weet jy nie? Ons moet deur hierdie kom Selfs met n hartseer glimlag Dan nooi ons al ons vriende om te trou Ek dink ek het een of twee Maar die vloer is lendelam En hierdie mense maak my eintlik net bang Hey staan stil vir een sekonde Mamma kyk na my wonde Dis nie wonde nie my kind Jy mag dalk net so dink maar Baie meer het al baie meer verloor As ek haar meer kon mis Het ek gedisintegreer Jy weet ek kan dalk arm bly Ek sit vas in verlede tyd Maar jy bly my by Jy sleep my langsaan tot jou slaap Met my hart tot op jou oor Ek weet hys dood maar hy praat met my En as krake op die vensters van my oë.Is dit jy wat daar skuil? In die koelte van my syn Hey staan stil vir een sekonde Mamma kyk na my wonde Dis nie wonde nie my kind Jy mag dalk net so dink maar Baie meer het al baie meer verloor As ek haar meer kon mis Het ek gedisintegreer
Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Albertus Jakobus Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out