album cover
Stukkies
album cover
Utwór Stukkies został wydany 3 lipca 2026 przez Digsuster jako część albumu Stukkies - Single
Data wydania3 lipca 2026
WytwórniaDigsuster
BPM129
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Tekst Utworu

Jy soek 'n stukkie
Net 'n stukkie
Vat 'n slukkie van my
Jy dink my stukkies is 'n prooi wat jy so maklik gaan kry
Maar jy besef nie wat dit kos om al my stukkies te bou nie
Jy sal die hitte van my stukkies in jou hande nie hou nie
Slukkies hier, stukkies daar
Jou skelm slukkies maak my stukkies klaar
My stukkies is heilig, my stukkies is gebore uit die nag
Jy suig my energie en steel my heilige krag
Want die stukkies van my pas nie by stukkies van jou
Gaan kweek jou eie stukkies uit die dinge wat jou vou
Jy vat slukkies van my stukkies, uit die skadu's se dors
Maar as jy sluk aan my stukkies, dan brand dit jou bors
Stukkies. Slukkies. Los my stukkies
Bloed in. Bloed uit. Donker slukkies
Stukkies van my, stukkies van jou
Jy pak jou stukkies uit en soek my energie vir jouself
Jy wil in al my heilige stukkies soos 'n rower kom delf
Maar hierdie stukkies het 'n prys, dit is met trane gesmee
Ek het nie stukkies of slukkies om vir jou af te gee
Jy wil die vrugte kom pluk as ek uiteindelik skyn
Maar jy hardloop weg vir die lesse en pyn
Jy soek al die glans sonder die ego se dood
Jy soek net my stukkies vir jou eie skoot
Want die stukkies van my pas nie by stukkies van jou
Gaan kweek jou eie stukkies uit die dinge wat jou vou
Jy vat slukkies van my stukkies, uit die skadu's se dors
Maar as jy sluk aan my stukkies, dan brand dit jou bors
Jy soek na 'n slukkie
Jy vat nog 'n rukkie
My energie is myne
Ek trek nou die lyne
Stukkies van my
Slukkies van jou
Jy kan my stukkies nie handle nie
Los my stukkies
Written by: Jeanré du Plessis

Loading...