album cover
Nommerpas
album cover
Utwór Nommerpas został wydany 4 września 2026 przez Velvet Musiek jako część albumu Nommerpas - Single
4 września 2026
WytwórniaVelvet Musiek
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

[Chorus]
Ja, hier gaan dit lekker
Park gou jou trekker
Hier gaan dit lekker
Soggens tot laat
'n Rol in die lang gras
Trek uit jou strikdas
Hier moet ons raakvat
Nommerpas
[Verse 1]
Klaar die nuus gehoor
'n Koppie boeretroos
Klap 'n man maar toon
Om die opskop by te woon
Ek het mooi geleer
Om my tiende ook te gee
Vir 'n appel en 'n ui
Sal ek my huis ook nog kry
[Chorus]
Ja, hier gaan dit lekker
Park gou jou trekker
Hier gaan dit lekker
Soggens tot laat
'n Rol in die lang gras
Trek uit jou strikdas
Hier moet ons raakvat
Nommerpas
[Verse 2]
Van heinde en vêr
Hoor jy 'n Merino blêr
Dis altyd die moeite werd
As alles mooi saam werk
Ken al die klanke
Ken al die geur
Dis iets ongelooflik
As daai two step begin speel
[Chorus]
Ja, hier gaan dit lekker
Park gou jou trekker
Hier gaan dit lekker
Soggens tot laat
'n Rol in die lang gras
Trek uit jou strikdas
Hier moet ons raakvat
Nommerpas
[Chorus]
Ja, hier gaan dit lekker
Park gou jou trekker
Hier gaan dit lekker
Soggens tot laat
'n Rol in die lang gras
Trek uit jou strikdas
Hier moet ons raakvat
Nommerpas
Written by: Ryno Velvet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...