album cover

Vrede

15Afrikaans2026
W trasie
album cover
Utwór Vrede został wydany 13 listopada 2026 przez Select Musiek jako część albumu Nostalgie
Data wydania13 listopada 2026
WytwórniaSelect Musiek
BPM125
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Tekst Utworu

[Verse 1]
Al wat ek soek is net my vrede terug op Sondae
Al kom nuus eerste uit by my ma
Ek kan nog sit op ‘n klip en dit verdra
Maar net die Hemel weet wat kom nog hierna
[PreChorus]
Dit wat jy bou
Sal die vyand van jou wil weerhou
Maar daar's 'n leeu in jou
Jy moet net in jouself glo en bly vertrou
[Chorus]
Ons is gebore om te lewe
En al maak ons foute
Onthou jy's nie 'n perfekte wese
Jy's gebou, jy's gebou om te strewe
Na beter en beter en beter
Al wat ek soek is my vrede
Want daar's geen beter beker as vrede
[Verse 2]
Daar is iets in myself wat ek verlang
Nie eers ek weet wat gaan hier aan
Maar daars ‘n antwoord wat wag in elke gang
Jy moet net naby jou beginsels staan
[PreChorus]
Dit wat jy bou
Sal die vyand van jou wil weerhou
Maar daar's 'n leeu in jou
Jy moet net in jouself glo en bly vertrou
[Chorus]
Ons is gebore om te lewe
En al maak ons foute
Onthou jy's nie 'n perfekte wese
Jy's gebou, jy's gebou om te strewe
Na beter en beter en beter
Al wat ek soek is my vrede
Want daar's geen beter beker as vrede
Ja, daar'sgeen beter beker as vrede
[Bridge]
Die wat dors is
Bring jou beker na my
Die wat dors is
Kom ek maak jou vry
Maar die wat dors is
Bring jou beker na my
Maar die wat dors is
Kom ek maak jou vry
[Chorus]
Ons is gebore om te lewe
En al maak ons foute
Onthou jy's nie 'n perfekte wese
Jy's gebou, jy's gebou om te strewe
Na beter en beter en beter
Al wat ek soek is my vrede
Want daar's geen beter beker as vrede
Ja, daar's geen beter beker as vrede
[Outro]
Die wat dors is
Bring jou beker na my
Die wat dors is
Kom ek maak jou vry
Written by: Brendan Peyper

Stopka Shazam

Wybierz język:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Obserwuj nas

Loading...