Vídeo da música

Vloed
Assista ao videoclipe da música {trackName} de {artistName}

Apresentado no

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Twee
Twee
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Twee
Twee
Composição
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Composição

Letra

Vloed Luister bietjie dat ek jou kan vertel Van die dinge wat wel vir my sin maak Breek daai reël van jou en gee vir my Een en ek sal vir jou reën as ek moet Mense, water, dorings en leuens Dis eenvoudig of het jy vergeet Ek sal opstaan as jy sê ek moet Daar is wete, jy weet jy ken my goed Dalk moet ons omdraai terugkeer dit als verhoed Ons bou 'n huis, maar ons weet daar kom 'n vloed Luister bietjie dat ek vir jou kan sê van wat ek wil hê dis dalk sonde Breek daai reël van jou en maak my jou Een ek sal als vir jou gee as jy wonder
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out