Letra

Om en om Kom ons loop deur die wingerd dat jy my kan vertel Van alles wat saakmaak en die dinge wat wel Agter daai amandel oe van jou skuil Hierdie is 'n oomblik wat ek vir niks sal ruil... NIE So kom ons dans weer soos die heel eerste keer Ek draai jou om en om en om Want ek dink ons het daai oomblik heel misgus Want ek sal weer en weer en weer Ek sal weer en weer en weer Daai aand herhaal waar ons in die water staan Daar was 'n oomblik waar Jou hand aan myne raak, ek kan dit goed onthou En kyk waar staan ons nou ja ons paaie het gekruis Net by jou voel ek tuis Daai aand by die see sal vir altyd by my bly Dit was net ek en jy en soveel tyd is al verby Nou wonder ek wat voorle maar als op goeie tyd Solank jy net vanplan is om neffens my te bly
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out