album cover
Loop Soos Stroop
276
Afrikaans
Loop Soos Stroop foi lançado em 10 de março de 2017 por Juanita Records como parte do álbum Eggo
album cover
ÁlbumEggo
Data de lançamento10 de março de 2017
SeloJuanita Records
Melodicidade
Acusticidade
Valence
Dançabilidade
Energia
BPM173

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Ruan Josh
Ruan Josh
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
F du Plessis
F du Plessis
Composição
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composição

Letra

Dis die einde van nog ‘n jaar afgesluit
En ons het klaar gewerk
Ooh vakansie lê nou voor
Sal ons mekaar weer daar kry
Die son en see dit wag vir my en jou
Om al ons stories weer te deel
Want als is klaar gereel
Die vure brand weer op die strand
Maak hom vol nou
Want die aand is jonk
Bring die bier ons is almal hier
Draai hom oop nou
Hierdie party loop
Hy loop soos stroop
In ‘n ry lê die lywe bruin gebrand
Ek wens sy’s myne
Hooo, mmm gaan ek haar op die dansvloer kry
Vanaand is die aand wat ons gaan jol
Klaar gepraat ons ruk en rol tot môre
Niemand gaan ons nou kan keer
Môre doen ons dit weer
Die vure brand weer op die strand
Maak hom vol nou
Want die aand is jonk
Bring die bier ons is almal hier
Draai hom oop nou
Hierdie party loop
Hy loop soos stroop
Hierdie party loop
Hy loop soos stroop
Written by: F du Plessis, Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...