Vídeo da música

Apresentado no

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Letra

Ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie Dirty Dancing nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" Jy's so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" En op my stoep gaan ons nie koekies bak nie En om die hoek gaan ons nie doekies omdraai Ek smaak jou te kwaai As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verba's So hou net vas aan daai plat plaasmatras My gras is ook nie groener nie, vang nie rides in Uber nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" Ek bench nog nie 80 nie, my bakkie's ook nie haastig nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" En in die skuur gaan ons nie tande tel nie Agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai Ek smaak jou te kwaai As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verba's So hou net vas aan daai plat plaasmatras En as daai matras te plat is, dan's daar nog altyd die plaasdam En as die plaasdam te koud is, vat ek jou doe' na die soutpan Sho, as ek jou in die koöperasie weer raakloop Joh, gaan ek vir ons 'n warm bersie koop As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verba's So hou net vas aan daai plat plaasmatras So hou net vas aan daai plat plaasmatras
Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Van Niekerk, Francois Henning Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out