Vídeo da música

Vensters Van Jou Siel
Assista ao videoclipe da música {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Dewald Gouws
Dewald Gouws
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Gouws
Dewald Gouws
Songwriter

Letra

Elke tree wat jy gee As jy om jou kyk is daar iemand met seer gewond met vrees In die gees In elke stem wat jy hoor As jy mooi luister is daar iemand wat weer Moed verloor Hoop verloor Sluit die die deure oop Van n gebroke hart Maak die sluise oop Deel jou smart Ek hoor n hart wat huil tussen baie mense om my Ek sien n siel wat skuil Agter vensters van verwerping Ek hoor n hart wat huil Soveel mense staan hier om Die hartseer wat weerspieël In die vensters van jou siel Elke noot wat jy sing Weergalm deur deur jou are van herlewing In jou gees Maak die sluise oop Deel jou hart Ek hoor n hart wat huil Tussen baie mense om my Ek sien n siel wat skuil agter vensters van verwerping Ek hoor n hart wat huil Soveel mense staan hier om Die hartseer wat weerspieël In die vensters van jou siel In die vensters van jou siel
Writer(s): Dewald Gouws, J Rautenbach Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out