Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

COMPOSIÇÃO E LETRA
Lize Beekman
Lize Beekman
Composição

Letra

Wag net 'n oomblik voor jy gaan
Sit alles neer en hoor my stem asof ek langs jou staan
Ons gee net 'n tree, en net nog een
Tot daar waar die lig deur die donker val
Wag net 'n oomblik voor jy gaan
En sit net vir 'n wyle hier by my
Ons vergeet van alles anders - ons ís net, ek en jy
Ons kan net wees, so sonder gesels
Saam die stilte waardeer
Sonder gedagte aan gee of neem
Daar buite ruk 'n storm aan die huis se dak
Hier binne brand 'n vuur wat die koue uit die ure wegvat
En die wind kan maar waai, tyd het geleer
Hy gaan lê eendag weer
Hy woed dit uit, en sit dit neer
So, wag net vir 'n oomblik voor jy gaan
Ek weet jy's bang, maar sit dit neer, ek sal langs jou staan
Ons gee net 'n tree, en net nog een
Tot daar waar die lig deur die donker val
Wag net 'n oomblik voor jy gaan
Bly by my, eerder as om te gaan
Written by: Lize Beekman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...