Vídeo da música

Apresentado no

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mixing Engineer

Letra

Jy sê jy soek mos nog ń love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my met daai Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak Maar ek sien die ander dinge Ken jou buite, ken jou binne Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my O-e-e ń slukkie van my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out