Músicas mais populares de Uncle Joe
Músicas semelhantes
Créditos
COMPOSITION & LYRICS
Letra
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Ek's in my toga en kapalangs
Koeksister in my palm
My hond lê by my voet en ons kyk rugby lekker kalm
Dis Saterdag in die Kaap
Ek het 'n rowwe week gehad
En eweskielik hoor ek vroom-vroom en kadoef-doef in my jaard
O liewe Heiliand wie kom hier in
My huis se vensters dreun
'N Jong man spring toe uit en hy kom klop toe aan my deur
En ek vra wie's dit
En ek maak nie oop nie
Hello oom
Ek sê daar's nie brood nie
My vrou sê
Nee Joe moet nie so is nie
My kind kom sit moet jou nie steur aan die oom nie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
(Ek like nie die dêm laaitie nie!)
Hy kom toe in en hy kom sit
My hondjie like hom niks
My dogter's uit gevat
Sy't glads make-up aangesit
En hy sê toe
Hello oom ek's Mark
En voor hy nog verder kon praat
Sê ek vir hom hoor hieso knaap
As jy will uitgaan vanaand
Moet jy verstaan dat ek gaan saam
My vrou sê
Ag hy maak net grappies
Ek kyk hom maar ek laggie
Hoor jy hoe blaf daai hond
Daai's my hond se honger blaffie
En ek kyk so na die knaapie
Sê vir my hond
Okay honne moet nie blaf nie
Maar my kind kom nie laat terug vanaand nie
Anders maak ons honde kos van Markie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
My vrou sê
Joe jy's ongeskik
Die kind is as vaal geskrik
Hy moet maar suiker water drink
Vrou hou jou in, daai's my kind
Ek weet wat die jong manne dink
Nee Joe, ek weet nie hoekom gaan jy so tekere nie
Sy sê my dink mooi terug, jy was ook jonk
Imagine as my pa nie 'n kans vir jou gegee het nie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
My vrou sê sy like die klong
My dogter is mal oor hom
Maar ek en my hond
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Like nie die laaitie nie
Ek like nie die dêm laaitie nie!
Writer(s): Earl Swartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com