Vídeo da música
Músicas semelhantes
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Henru
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Producer
Letra
Hello
Ek wil net inloer
Hoor hoe gaan dit
Ek weet dis al 'n paar maande vanaf ons laas gepraat het
Maar
Ek onthou nog wat jy gesê het
Wil net weet of jy dit nog steeds glo
Sê my is dit beter nou
Alles beter nou
Ek weet dis alles beter nou
Ek's bly jy's mal weer al is dit oor 'n ander ou
Weet kon nie werk nie, wens dit kon net langer hou
Jy sê ek't verander um ek wil net weet wanneer though
Even is my smile fake, ek kan jou niks anders hou
Ek fokken belowe jou
Ek probeer my bes maar die wonde is nog bietjie rou
Vergeet van die bad times asof ek nie kan onthou
Asof ek nie elke liewe dag nog sit en dink aan jou
Dit moes nie wees
Ons het gedroom ek met my cuffed up jeans en jy met jou kroon
Wêreld kwaad, geweer gerig, solank jy my het want ek het jou terug
Vinnig opgesom ons was 'n bietjie jonk
Ek was baie dom en ook 'n bietjie dronk
Was ek gereed
Eerlik waar glad nie, maar ek kon nie vinniger my tasse pak nie
Ek moet weg kom klim nou op 'n ander pad
Alles wat ek nodig het, alles anders afgepak
Ek moet weg kom ek sien nie meer plek vir twee
Alles wat jy nodig het, jy kon nie jou woorde gee
Sê is dit beter nou
Alles beter nou
Ek weet dis alles beter nou
Alles beter nou
Ek weet dis alles beter nou
Alles beter nou
Ek weet dis alles beter nou
Writer(s): William Henru Ekkerd
Lyrics powered by www.musixmatch.com