Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
FATMAN
Vocais
Dirk van Niekerk
Vocal de apoio
Roux Cloete
Vocal de apoio
Raymond Green
Violão
COMPOSIÇÃO E LETRA
Roux Cloete
Composição
William Loots
Composição
Johannes Brümmer
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Dirk van Niekerk
Produção
Letra
Dis net bakkies en stof wat waai
Al die pelle maak ‘n groot lawaai
Die sekelbos staan hoog gelaai
Die manne skree nou gaan ons braai
Ekke wou nog keer ek het probeer
Die vuur brand al tot teen die dak
En almal raak al lekker mak
Ons gaan nou ‘n koue knak
‘n Vleisie op die kole pak
Ekke wou nog keer ek het probeer
Ek het gebel om te vertel ek het probeer om dit te keer
Jy sê mos al ewig ek moet kommunikeer
Ek het gebel om te vertel ek het probeer om dit te keer
Jy sê mos al ewig ek moet kommunikeer
O my vy
Vanaand gaan ek weer in die spaarkamer bly
Buffelsfontein het al weer kalfies gekry
O my vy
Haar koue skouer wag vir my
Sy gaan ou koeie uit die sloot uit stry
O my vy
Sy is baie, baie, baie kwaad vir my
Julle moet begin beweeg
Want die bottels raak so vinnig leeg
Almal skud nog lekker deeg
Ek gaan dinge op moet weeg
Ekke wou nog keer ek het probeer
Ek het gebel om te vertel ek het probeer om dit te keer
Jy sê mos al ewig ek moet kommunikeer
Ek het gebel om te vertel ek het probeer om dit te keer
Jy sê mos al ewig ek moet kommunikeer
O my vy
Vanaand gaan ek weer in die spaarkamer bly
Buffelsfontein het al weer kalfies gekry
O my vy
Haar koue skouer wag vir my
Sy gaan ou koeie uit die sloot uit stry
O my vy
Sy is baie baie baie
Ek belowe ek sal opmaak ek sal skottelgoed was
Ou gewoontes pak ek baie netjies in die kas
Ek belowe nooit weer was die laaste laaste keer
<span begin="2:41.996" end="2:45.584">Van nou af gaan ek leer om te kommunikeer</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="2:45.757" end="2:49.556">(Van nou af gaan ek leer om te kommunikeer)</span></span>
O my vy
Vanaand gaan ek weer in die spaarkamer bly
Buffelsfontein het al weer kalfies gekry
O my vy
Haar koue skouer wag vir my
Sy gaan ou koeie uit die sloot uit stry
O my vy
Sy is baie baie baie
Sy bly baie baie baie lief vir my
Written by: Johannes Brümmer, Roux Cloete, William Loots