album cover
Witblits
30.542
Afrikaans
Witblits foi lançado em 4 de novembro de 2022 por Select Musiek como parte do álbum Hittegolf
album cover
ÁlbumHittegolf
Data de lançamento4 de novembro de 2022
SeloSelect Musiek
Melodicidade
Acusticidade
Valence
Dançabilidade
Energia
BPM133

Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Eloff
Eloff
Vocais
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Vocal de apoio
Emil Paul
Emil Paul
Vocal de apoio
Raymond Green
Raymond Green
Violão
COMPOSIÇÃO E LETRA
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composição
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composição
Eloff
Eloff
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Muse Productions
Muse Productions
Produção

Letra

[Verse 1]
Tyres vol stof, dink ek’s by die location
Ek hoor vir Siri sê, you’ve reached your destination
Die mielies hier staan hoër as ek
Ek dink ek’s by die regte plek
[Verse 2]
Want ek’s ‘n stadsjaap wat nie twee keer vir khaki sou kyk nie
Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
Ek ry ‘n Polo haar pa ry John Deere
Kan iemand net vir my ‘n bietjie rigting gee?
[Verse 3]
In die verte hoor ek iemand fluit
Hy sê, tjom kom ek help jou uit
[Chorus]
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ‘n lekker kortbroek aan
Raak verlore in die camo
Pick-up lines vir ammo
Ons gaan rokkies jag vanaand
[Chorus]
Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand
[Verse 4]
Rokkie so styf asof dit aangespray is
‘n Boeing kickstart met daai bene wat so bruin is
Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas
[Verse 5]
Korrel ingestel sy’s die blonde by die bar
Vra, haai daar slaaiblaar, is jy beskikbaar?
Of gaan jou pa my moer as ons dans op die vloer?
Gaan jou pa my moer?
[Verse 6]
Sy weet mos hoe ‘n boerboel byt
Sy sê, Eloff kom ek help jou uit
[Chorus]
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ‘n lekker kortbroek aan
Raak verlore in die camo
Pick-up lines vir ammo
Ons gaan rokkies jag vanaand
[Chorus]
Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand
[Verse 7]
Dis ‘n Witblits kuier vanaand
Dis ‘n Witblits kuier vanaand
[Chorus]
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ‘n lekker kortbroek aan
Raak verlore in die camo
Pick-up lines vir ammo
Ons gaan rokkies jag vanaand
[Chorus]
Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand
Jy kan jou skinny jeans los dis 'n Witblits kuier vanaand
Written by: Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...