album cover
Inge
806
Afrikaans
Inge foi lançado em 7 de julho de 2023 por Universal Music (Pty) Ltd. como parte do álbum Almal Gly
album cover
ÁlbumAlmal Gly
Data de lançamento7 de julho de 2023
SeloUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicidade
Acusticidade
Valence
Dançabilidade
Energia
BPM103

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Violão
Daniel Marais
Daniel Marais
Vocais
Johan Balt
Johan Balt
Vocais
COMPOSIÇÃO E LETRA
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Composição
Daniel Marais
Daniel Marais
Composição
Johan Balt
Johan Balt
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Produção

Letra

[Verse 1]
Sy stap met haar skateboard in die berg
Ek's soos wat gaan aan
Sy swem in die dam
Ek vra haar wat is haar naam
Inge maar wat is jou van?
Waar kom jy vandaan?
Ek wil jou leer ken
[Chorus]
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
'n Engel alleen in die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
[Verse 2]
Inge ek dink aan jou soos ek vanaand vir my dak lê en staar
Dink jy terug aan daai oggend in die berg, ek was weg en jy was daar
Soos ek nou op die vliegtuig sit en staar
Dink ek aan jou en ek vergeet van haar
Inge
Sal ek jou ooit weer sien?
[Chorus]
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
'n Engel alleen in die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
[Verse 3]
Dit was 10 minute gewees
Maar ek wens ek kon jou langer lees
Ek wou jou wêreld verken
Net ek, my boek en my pen
[Chorus]
Sy is die kaalvoetkind
Sy is die somerwind
'n Engel alleen in die Kaapse reën
Sy het daai hippie vibe
She must be nice
Met daai blue blue eyes
[Verse 4]
Mag die winde jou vlerke neem
Na plekke waar jy vrede vind
Maar Inge as ek jou nooit weer sien
Mag die winde jou vlerke neem
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...