Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Piet Botha
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
J P Botha
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Lanie Van Der Walt
Produção
Letra
Ou swerwer
Swerf nog bietjie langer
Nog bietjie verder
Miskien sal jy eendag
Jou pad huis toe kry
Ou soeker
Soek nog bietjie langer
Nog bietjie dieper
Miskien sal jy eendag
Die antwoord kry
Maar dit maak nie meer saak
Want die dice het geval en gerol en vertel
Ek wens dit was nie waar nie
Maar ek sou nooit weer met jou kan dans nie
Ou dromer
Droom nog bietjie langer
Jy sal weet wanneer
Droom verby
Dan's dit tyd om te gaan
Maar dit maak nie meer saak
Want die dice het geval en gerol en vertel
Ek wens dit was nie waar nie
Maar ek sou nooit weer met jou kan dans nie
Written by: J P Botha


