Vídeo da música

@JackParow -Altyd Op Vakansie(Feat.Loki Rothman)(QDUF Remix) |Afrikaans Jol Musiek
Assista ao videoclipe da música {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer
Zander Tyler
Zander Tyler
Producer

Letra

Yo elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer Voel asof 'n blerrie bom ontplof het in my kop weer Ag nee, wanneer sit ou tjoppa nou die dop neer Thirty five still alive die pissies dink aan opgee Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat Nog 'n laaste loop dop voor pappa weer die pad slat Almal tune, "Raak groot en draai bietjie die kraan af" Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af (Meow) Ja wat, baby ek moet huis toe wil jy saam stap Ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag Raak wakker met my blêrrie elmboogies nerf-af En op my foon vyf-en-dertig missed calls van die werk af Nee jong, wanneer kry Karel nou 'n meisie Nee jong, wanneer koop Karel nou 'n huisie Nee jong, Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat En hop skiep en flip en jump sy (scratch) aan 'n paal vas Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries (Check, check) Ek's altyd op vakansie (Uh) Yo gisteraand weer my salaris geblaas Op die bonnet van my Yaris gebraak In die driveway voor my huis uitgepas En wakker geword van my ma wat my raas (Wat maak jy) Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum' Date net op Tinder, slaap op 'n futon Sjoe, wat, ek's maybe nou 'n bietjie luigat Maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat Los jou pap nat, swaai jou soos 'n voordeur Los jou what-what, trouble is my voorkeur Want hierdie skollie het nog goeters om te gee Dat julle almal flippen s'il vous plaît vir meer Want daar's altyd goeie tye om die draai So moenie stress nie, Karel's blêrrie kwaai Wilder as die weste, die vetste vibes So alles van die beste, stuur groente, braai Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries Ek's altyd op vakansie (Op vakansie) Check, check Uh Check, check Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries Ek's altyd op vakansie (Ek's altyd op vakansie) Want ek's hier om te party Sit jou drinks op en party More is more se worries (Check, check) Ek's altyd op vakansie (Uh) Salaris geblaas Party gehad Kaal gestreak oor die straat Uitgegaan en uitgepaas
Writer(s): Louwtjie Rothman, Zander Tyler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out