Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Ruhan Du Toit
Vocais principais
Danny Smoke
Guitarra base
Arnold Coleske
Vocal de apoio
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitarra elétrica
COMPOSIÇÃO E LETRA
Johan Oberholzer
Composição
Ruhan Du Toit
Arranjos
Danny Smoke
Arranjos
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Ruhan Du Toit
Produção
Danny Smoke
Produção
Paulo Azevedo
Produção
Letra
[Verse 1]
My trane wil val
Ek hou hul in toom
Al het jy my so seer gemaak
Dis Stockholm sindroom
[Verse 2]
My hande was vas
Aan toue gebind
Maar ek was so gewoond daaraan
Die liefde is blind
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Ek kan nie help nie, ek weet ons moes nie wees nie
Dis amper elfuur, ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
My toegesluit in donker na jy alles gekry het
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Kan dit nie keer nie, hoe was ek nie bewus nie?
Ek wou nie leer nie, en sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
Maar jy het nog die sleutel, wanneer laat jy my uit?
[Verse 3]
Jy's oral om my
En in elke droom
Hoe maak ek om jou te vergeet?
Dis Stockholm sindroom
[Verse 4]
My mure bly hoog
As iemand probeer
En naby aan die bokant kom
Dan breek jy die leer
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Ek kan nie help nie, ek weet ons moes nie wees nie
Dis amper elfuur, ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
My toegesluit in donker na jy alles gekry het
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Kan dit nie keer nie, hoe was ek nie bewus nie?
Ek wou nie leer nie, en sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
Maar jy het nog die sleutel, wanneer laat jy my uit?
[Verse 5]
Oh-oh-oh
Wanneer laat jy my uit?
Oh-oh, oh-oh
[Verse 6]
My trane wil val
Ek hou hul in toom
Al het jy my so seer gemaak
Dis Stockholm sindroom
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Ek kan nie help nie, ek weet ons moes nie wees nie
Dis amper elfuur, ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
My toegesluit in donker na jy alles gekry het
[Chorus]
En ek wil jou nie mis nie
Kan dit nie keer nie, hoe was ek nie bewus nie?
Ek wou nie leer nie, en sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
Maar jy het nog die sleutel, wanneer laat jy my uit?
[Verse 7]
Wanneer laat jy my uit?
Written by: Johan Oberholzer

