Vídeo da música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Michael Carr
Michael Carr
Songwriter
Joseph Kennedy
Joseph Kennedy
Songwriter
Chris Blignaut
Chris Blignaut
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Sting Media
Sting Media
Producer

Letra

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, gaan jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my Jaag maar aan ou maat Die maan skyn helder vanaand Jaag maar aan ou maat My mooientjie sy wag vir my vanaand O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug en dra my op jou lekker ou rug Jaag maar aan ou maat, want my nooientjie sy wag daar vanaand refrain: Jippie Jippie Jip (2x) My ou perd Daar is voer en rus en jy doen jou bes my ou perd Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekke ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas Ou Ryperd, ons ry die pad tesame Ou Ryperd, so deur die lewensbane Wanneer jou rydag oor is, sal jou ou lyf lekker rus Jy, ou Ryperd van my refrain (2x) Dra my oor die rivier se brug Dra my op jou lekker ou rug Na my nooi Sannie Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)
Writer(s): Chris Blignaut Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out