Próximos shows de Brendan Peyper
Apresentado no
Músicas mais populares de Brendan Peyper
Músicas semelhantes
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Brendan Peyper
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Brendan Peyper
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Murray Lubbe
Produção
Letra
Is daar 'n plekkie in jou hartjie
Want daars 'n plekkie hier in my bakkie
Ek hou dit vir jou
Ja ek hou dit vir jou
Jy weet ek lees jou net soos 'n boek
Dis op jou voorkop als wat jy soek
Ja als wat jy soek
As jy 'n man sou ontmoet
Het ek die lotto gewen
Of is jy net perfek vir my
Daar's geen beter tyd vir jou en my om te verdwyn
Ek en jy
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy
Diep in my hart het ek hoop dat ek jou gaan kry
Eendag is eendag is eendag
Dan staan jy aan my sy
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy
Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly
Eendag is eendag is eendag
Dan staan jy
Dan staan jy aan my sy
Oooh
Dan staan jy aan my sy
Oooh
Jy is die prentjie hier In my boek
Perfekte prentjie waarna ek soek
Ja als wat ek soek
As ek 'n vrou sou ontmoet
Het ek die lotto gewen
Of is jy net perfek vir my
Daar's geen beter tyd vir jou en my om te verdwyn
Ek en jy
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy
Diep in my hart het ek hoop dat ek jou gaan kry
Eendag is eendag is eendag
Dan staan jy aan my sy
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy
Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly
Eendag is eendag is eendag
Dan staan jy
Dan staan jy aan my sy
Oooh
Dan staan jy aan my sy
Oooh
Ek's net 'n man maar ek droom oor 'n girl soos jy
Diep in my hart het ek hoop dat jy altyd bly
Eendag is eendag is eendag
Dan staan jy
Dan staan jy aan my sy
Lyrics powered by www.musixmatch.com