Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Kurt Darren
Interpretação
Dirk van Niekerk
Teclados
Murray Lubbe
Teclados
Juan Floor Oosthuizen
Violão
COMPOSIÇÃO E LETRA
Kurt Darren
Composição
Dunay van Heerden
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Dirk van Niekerk
Produção
Murray Lubbe
Produção
Letra
[Verse 1]
Ek sit langs die vuur in die stille nag
Die Bosveld om my
Dit voel so sag
Die sterre wys my
Die pad na die horison
Hier in die Bosveld
Waar ek my siel kan vind
[Chorus]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Verse 2]
Die kampvuur sing 'n lied
Onder die maanskyn
Onder die maanskyn
Ek hoor die stilte in die Here se tuin
Hmmm
Die Bosveld gee my vrede
'n Rustige rus
Hier by die kampvuur voer ek my diepste lus
[Chorus]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Bridge]
Die dag breek aan
Oor die vlaktes wyd
Ek voel die liefde
Vir hierdie land wat my lei
Want hier in die Bosveld
Waar ek altyd wil wees
Die Bos is my kos, my siel, my vreugde
My vlees
[Chorus]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Oh, die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Outro]
Hier in die Bosveld
Maak dit als weer sin
Written by: Dunay van Heerden, Kurt Darren