Vídeo da música

Apresentado no

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Bittereinder
Bittereinder
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jaco Van Der Merwe
Jaco Van Der Merwe
Composer
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
Composer
Louis Minnaar
Louis Minnaar
Composer

Letra

Ek klits fluks met kletsrym en bliksem jou brein in Woordlitte wat flikker in skitterende verskyning Ek verpletter jou heinings met ontsmetting in letters Dit is ontsettend: die wêreld word heeltyd vetter en vetter! Ons eet mos van beter kniediep in kitskos se kloue Moerbaie moue vol apies ingevou in geboue Terwyl die koue van oorlewing ons net so liggies laat ruk! Sluk hard en raakmik met 'n ritmiese snik-snik En ek ken al so stuk-stuk die aarde se padkaart Hoe dit vloei in die are van elke aaklige slaggat En ons almal ken die mandaat: breek elke ruggraat En gryp wat jy kan voordat dit laat in jou tydlyn raak Daai braaksel lyk mos smaaklik as jy hondhonger is Dis 'n daaglikse herhaling van die wonde en die wellus En so val ons beskawing van onbeskaafde barbare Wat heeltyd pluk aan die gare van die aarde se soom Dit was 'n waardige droom en ons waardeer nou ons beloning: 'N woning in 'n Babilonse toring en 'n koning Wat 'n dowe oor draai behalwe as jy jou knie buig Ek styg op soos 'n vliegtuig om my mense diep te oortuig Ons kort 'n tiende sintuig want die kettings is werklik Die ratte wat nog sleg is se beperkings gaan moet regruk Ek's ernstig, ek voel dit, die masjien wil dans Vanaand breek ons die vloer oop, dis dalk ons laaste kans Dit krul en leef en brul en beef, vra Jan F.E. Celliers We fight with mics like lightning strikes that make you disappear Freddie Bruno: I'm over all these softcore rhymers who talk slick Hw they scrape bricks in bandanas and full clips Couldn't work the angles if your name was geometry Lightning strikes twice except for when you facing me The name's Fred Bizzy the witty and most intricate Type to plug in a mic and smack ya whole syndicate With word play dazzling rhyme schemes my mind beams With incredible light, success a pipe dream you'll never touch Not even your imagination could fathom this creative metaphor evaluation Ya heart will skip a beat and carry on with palpitations I greet you in the cypher tip my hat like salutations Welcome to the end of the road ya system will fold You all lip service perfect for the commode Perfect when I unload see how my mouth with explode In the fast lane of life but ya momentum slowed While I can idle in 6th gear eliminate fear when I'm working with this here My walk is before me so I'm keepin it clear If I can't claim ya head then son I'm takin ya ear Hemelbesem is uber, spray net volts, wat super sayins halt Met 'n zing en speed soos die van Usain Bolt 'N rasende reus; ek ry nie een nie, ek dra my kar tot waar ek wil wees Mense is trots en respek, want ek staan voor 'n rots en ek rap As iemand gate in 'n rots in wil hê Ek het nie fans nie, ek het fangs met 'n ggg... aan die einde, Hulle's biddend terwyl julle ggg... in julle sluimer Druk hulle gebit in jou gewrig in, en spyt gggg... gif in jou veins in My swagger is daggers, dit maak die common volk dom My bling bling is dit wat uit 'n donderwolk kom Die bliksem is soos 'n lang naald as jy kyk Dis asof God tssst... met sy hand in die aarde inspuit Die content het contempt vir dié wat God wil judge As jou voet op daai spot staan, dan vrot dit af So wees bereidwillig of jy's in stukkies jy! Dis jou skuld as jou shield verander in 'n blikkie spray Die aroma van dood wat dit spuit, "asem in!" Jou woord is 'n swaard, maar dis stuck soos Arthur s'n Laat my sword aan jou bors vreet; maak van jou borsstuk 'n borsbeeld Met hande bebloed en erns, ruk jou belt af dan staan jy met broek op enkels My donderweer maak 'n ommekeer in jou kop, I tell you Dit was 'n riller vir julle wat van opstelle hou, vat 'n trip bokveld toe Want vandag se jeug listen mos net stip vir sulke shock value
Writer(s): Jaco Van Der Merwe, Peach Van Pletzen, Louis Minnaar Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out