Letra

Op n plaas buite kant die klein Karoo staan n boer en wag Hy wag al lank vir n druppel reën om sy grond te kom seen Hy bid al maande lank dat daar net iets moet gebeur skielik slaan die druppels neer Het jy al n boer sien lag, n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol N boer sien lag n boer sien dans in die reën... Wil God die Aarde seen Op n plaas buite kant die klein Karoo staan n boer en lag Hy kyk op na die wolke hoog en sien n reënboog Hy weet dat daar is iemand wat uitkyk vir hom Hy hoor nog n storm afkom Het jy al n boer sien lag, n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol N boer sien lag n boer sien dans in die reën Wil God die aarde seen Hy hoor dit ankom, hy hoor die gegrom, donker wolke wat boe oor hom huil, die reën val neer Net meer en meer, sukkel sy knee neer Het jy al n boer sien lag n boer sien dans in die reën terwyl n traan by sy wang afrol N boer sien lag n boer sien dans in die reën Wil God die Aarde seen, wil God die Aarde seen
Writer(s): Lize Beekman, Opperman Arri Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out