Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Theuns Jordaan
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Theuns Jordaan
Composição
Letra
[Verse 1]
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
[Verse 2]
Ou Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Laat ek voel of die hart nog brand
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Wat van die onderveld af kom
[Verse 3]
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
[Verse 4]
Trôlskuit ry, ja jy moet trôlskuite ry
Trôlskuite ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry, ja jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry
[Verse 5]
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou
[Verse 6]
Stap saam, stap saam deur my lewe
Stap saam deur Hanoverstraat
As die moppies met kaparrangs daar saamsing
Môre gaan ons seaside toe
Beestevoete en 'n lekker afvaltjie
Kry ons in Hanoverstraat
Ja die Fafieman sy nommertjie uithaal
Dan hoor ons weer die Oubaas praat
Karoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap
En die moppies swaai die lyfies laat die kraaie gaap
Stap net 'n entjie, ek wys jou waar's die Kaap
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die Ghomma dromme klap daar in Hanoverstraat
[Verse 7]
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
[Verse 8]
Die dienaar kom en hy sê vir my
Japie hier, hierso moet jy bly
O-ah my Basie, wat het ek gemaak
Toe kry ek nege maande bo in die Roelandstraat
O-ah my Basie, wat het ek gemaak
Toe kry ek nege maande bo in die Roelandstraat
[Verse 9]
Sy dra twee klein kalbassies
Sy dra twee klein kalbassies
Sy dra twee klein kalbassies liefde
O, sy dra twee klein kalbassies
Sy dra twee klein kalbassies
Sy dra twee klein kalbassies liefde
[Verse 10]
As die geelperskereën, veertien dae
In die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie
En dit reën bietjie-bietjie
En dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën, veertien dae
In die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
In die ketel val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes
In die ketel val
[Verse 11]
Huismoles in sy fles
Een, twee, drie, safe, vyf, ses
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe
En weer terug
1000 C.C, brul deur die lug
Hy luister na Elvis
En die hartseer sonskynsusters
Sussie speel ook saam
Op die Hawaiian guitar
Kabouter by die voorhek
En 'n vistenk in die sitvertrek
Taai ding by die deur
Wat die goggas laat vrek
[Verse 12]
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Gaan kuier vannaand
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Waar die ysterperd staan
Written by: Theuns Jordaan


