Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Die Campbells
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Harry Campbell
Letra
Tony Campbell
Composição
Don Kelly
Letra
Marc Brendon
Letra
Letra
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na, na-na
Sy stap daar in die straat, sy's tien uit tien
Elke aand in my droom dra sy daai jean
Sy is die girl waarvoor ek lankal wag
Sy draai toe om, knip haar oog en maak my dag
Bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deur die wind
Bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam toe jy vir my kom sê
As ek jou hart wil hê dan moet ek sing, sing, sing, sing
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na, na-na
Ek stap af in die straat, sy's aan my sy
Sy maak my mal, sy maak my laf, sy maak my bly
Sy fluister in my oor wat sy wil doen
Sy trek my das, druk my vas, gee my 'n soen
Bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deur die wind
Bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam toe jy vir my kom sê
As ek jou hart wil hê dan moet ek sing, sing, sing, sing
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na
Na, na, na-na
Na, na, na-na
Na, na, na-na-na, na, na, na, na-na
Bietjie, bietjie lam, bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam as jy jou boude swaai
En jou hare waai so deur die wind
Bietjie, bietjie lam
My knieë raak lam toe jy vir my kom sê
As ek jou hart wil hê dan moet ek sing
As jy jou boude swaai
En jou hare waai
Want ek like jou kwaai
My knieë raak lam
Written by: Don Kelly, Harry Campbell, Marc Brendon, Tony Campbell

