Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composição

Letra

[Intro]
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
[Verse 1]
Daar's 'n lelike ding wat kop wys in Parys
Iets heeltemal anders as 'n bikerace
Of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys
Op 'n bar stoel by 'n braai
Sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief my lief sê ja, kan ek leeuloop?
Die ouens het mooi gevra
Oh, as jy weet wat die leeuloop is
En jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
Die leeu loop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
[PreChorus]
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul as jy wil
Solank jy net leeuloop
[Chorus]
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
[Verse 2]
My boetie Brollocks wou die leeu loop uit try by 'n spit braai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie toe ek omdraai
Staan die S-A-B-C daar en wil dit uitsaai
Nou hy't geweet wat die leeuloop is
En hy't geweet waar die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
Op S-A-B-C twee het hy hom stap vir stap verduidelik
[PreChorus]
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
Met sy hande en sy knieë op die stene
Hy trek af sy broek en hy brul want hy wil
Hy weet hy moet leeuloop
[Chorus]
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
Tennis balle
Krieket balle
Snoeker balle as jy wil
[Verse 3]
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Tennis balle
Met jou hande en jou knieë op die stene
Krieket balle
Trek af jou broek en brul
Snoeker balle as jy wil
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Tennis balle
Met jou hande en jou knieë op die stene
Krieket balle
Trek af jou broek en brul
Snoeker balles as jy wil
[Outro]
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net uh leeuloop
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...