Vídeo da música

God
Assista ao videoclipe da música {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter

Letra

Hoekom het jy weggeloop Toe ek sê ek is lief vir jou Die waarheid moenie jou afskrik nie, Ek het nooit verwag dat jy dit moet terugsê nie Dis nie hoe liefde werk nie, Dis nie hoe my liefde werk nie. Dis nie hoe my liefde werk nie. Dis nie hoe my liefde werk nie. Dis nie hoe my liefde werk nie. Ek kan nie nou kalmeer nie. Ek sit met soveel vrae oor alles En ek wil jou nie blammeer nie. Jy's veronderstel om in beheer te wees Van hierdie tye waar die lewe nie sin maak nie Ek is jammer ek twyfel soms. Jy maak nie regtig dinge beter met jou glimlag nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Kan jy hierdie keer dat dit nie weer, Oor en oor gebeur Ek probeer jou een laaste keer verstaan. Ek dink ons moet nou "vir altyd" hier laat gaan. "Vir altyd" hier laat gaan. "Vir altyd" hier laat gaan. "Vir altyd" hier laat gaan. "Vir altyd" hier laat gaan.
Writer(s): Lutz Moeller-rieken, Kai Junge Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out