Letra

Dis donderdag op die plaas En die bure se ons raas Maar die Muller seuns hulle is mos kras na die richelieu in die kas Die manne sit en hoender braai En die girls se koppe maak tikki draai Dis toe dat als begin gebeur Ag please meneer soen my nog n keer Maar dit is lente op oom Faan se plaas Dis lente op oom Faan se plaas En die bottel is die baas Ja dit is lente op oom Faan se plaas Dis lente op oom Faan se plaas En almal het n hoofpyn niemand raas Dis maandag oggend vroeg Ons was nog sondag inni kroeg Want die 40 days se mengelmoes was vir ons almal n bietjie woes Piet het weer op sannie gecheat met daai blonde girl of was dit Angelique Op naweek kry hy mos soen my griep en n uur daarna is dit dronk verdriet dan sing hy "My Sarie Marais bly so ver van my af Ek hoop om haar weer te sien Maar vrydag Is dit weer lente op oom Faan se plaas Dis lente op oom Faan se plaas En die bottel is die baas Ja dit is lente op oom Faan se plaas Dis lente op oom Faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas (Meneer Brian na die hoof se kantoor asb meneer Brian) Meneer Brian in die hoor se kantoor Want die rek punte lyk weer goor By iemand het die hoof gehoor Dis van die skelm rook in die stoor Heita, ag Susanna ek verlief versmoor Ek het my hart by jou verloor Soos die onderdorp se troebadoer Met n smile vir jou loer Maar vrydag Is dit weer lente op oom Faan se plaas Heppa, dis lente op oom Faan se plaas En die bottel is die baas Ja dit is lente op oom Faan se plaas Dis lente op oom Faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas
Writer(s): Morake Refentse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out