Letra

Maanskyn en rose 'N Vuurdoop vir die rigtinglose Nie seker hoe dit sou uitdraai nie Maar angs is al wat ek oor het Ek wens kon bloed uit 'n klip tap Ek wens ek kon ware emosie voel 'N Geskree onder die dowwe lig Van die maan en straatlig Môre is dit oor Oor Môre is dit oor Oor My les geleer Rasionele denke Nou in beheer Maanskyn en rose Bevriend met die bose 'N Heildronk vir die vredelose Nie seker hoe dit sou uitdraai nie Maar angs al wat ek oor het Ek was meer in beheer Ek wens ek kon alleen huis toe stap 'N Gesmeek onder die bloue lig Van die staatskantoor Môre is dit oor Oor Môre is dit oor Oor My les geleer Rasionele denke Nou in beheer Maanskyn en rose Maanskyn en rose Maanskyn en rose My les geleer Rasionele denke Nou in beheer Maanskyn en rose
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Kossew Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out