Vídeo de música

Destacado em

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Christian Wolf
Producer

Letra

[Verse 1]
Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar
'n Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak
Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar
Skoene uitskop vriende almal bymekaar
Gooi jou tas hier op my bakkie, 'n stukkie vleis, 'n kuier pakkie
Go, lekker is net 'n vinger lank
[Verse 2]
48 ure vry, dis uit die hok vir jou en my
Go, ons rek die naweek lekker lank
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
'n Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
[Verse 3]
Foto lekker tye laat jou tande wys
Ons lag tot trane rol met arms om die lyf
Hoender vang die son en skud sy vere reg
Maar Sondag is hy lui en kruip vir Maandag weg
48 ure vry, dis uit die hok vir jou en my
Go, ons rek die naweek lekker lank (Naweek lekker lank)
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
'n Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop (Heuning laat hom loop)
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
[Verse 4]
A s b kom ons sit hom neer
B a k g a t
A s a p kom ons doen dit weer
[Verse 5]
A s b kom ons sit hom neer
Dit is B a k g a t
A s a p kom ons doen dit weer
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
'n Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
[Chorus]
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop (Heuning laat hom loop)
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop oh-oh (Oh-oh-oh)
Hy loop oop
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out