Vídeo de música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Letra

Die Karoovlakte Die karoovlakte sag oor die velde Wyd dromend in eensaamheid Sonstraal getint suis met 'n moe sug Suis deur die avondlig Slepend die wind, ver le die berge grou Ver oor die wasige blou Goud dlans ons son Kaml die rustoneel, stilheid oor die algeheel Sluimerend, droom Ek kan dit nog onthou, Ons stop in die Karoo en my ma haal 'n mandjie uit Daar was tamatietoebroodjies, gekookte eiers en 'n fles koffie ook Ons gaan sit toe onder die enigste boom wat ons daar kon vind En ons hou piekniek in die doodse stilte Die doodse stilte En daar ver le die blouberge en my pa gaan sit Op 'n Springbok sigaretdosie skryf hy dit neer:
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out