Vídeo de música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Elizma Theron
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics

Letra

Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou As ek die kronkelpad na jou toe vat En in my tas is liefde en my hart Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe Voel teen myne Ek'e volg die echoes van my roep Elke berg en dal sal ek deursoek Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe Voel teen myne Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou Soos die Suiderkruis die lig bekruip En die maan verlig die pad vooruit Wonder ek of jy ook graag jou lippe Voel teen myne Daar is niks wat ek nie sal probeer Geen rivier of berg wat my kan keer Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe Voel teen myne Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou Al val ek neer sal ek opstaan en verder in die donker gaan Geen donderstorm sal my laat terug draai Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan met alles wat Ek ooit in jou wou hê en baie meer Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou Ek'e wou, ek'e sou, ek'e doen dit sommer nou, ek sal aanhou Gaan nie stop voor ek jou vashou Oppad na jou
Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Johan Oberholzer, Pieter Koen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out