Vídeo de música

Destacado em

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Johan Voster
Johan Voster
Executive Producer
Shan Read
Shan Read
Editing Engineer

Letra

Welkom by jou eerste tree Welkom by die begin Hierdie is die oomblik waarvoor jy gewag het Jou toekoms lê oop en bloot Verlede is net 'n woord Môre kan wees net waarvoor jy gehoop het So kom ons vat 'n kans 'N Kans en kyk net wat gebeur Al wat ons berou is dat Ons bang was vir probeer So spring Duik uit oor die afgrond Jy sal sien jy het vlerke Waarvan jy nog nooit geweet het nie Voel jy die drome wat jou nader nooi Iets in jou fluister, dis nou of nooit So spring Duik uit oor die afgrond Spring Amper het ons opgegee Dalk vat dit net nog een tree Vandag is die môre waarvoor jy gewag het So kom ons vat 'n kans 'N Kans en kyk net wat gebeur Al wat ons ooit berou is dat Ons bang was vir probeer So spring Duik uit oor die afgrond Jy sal sien jy het vlerke Waarvan jy nog nooit geweet het nie Voel jy die drome wat jou nader nooi It's in jou fluister, dis nou of nooit So spring Duik uit oor die afgrond Spring So spring Duik uit oor die afgrond Jy sal sien jy het vlerke Waarvan jy nog nooit geweet het nie Voel jy die drome wat jou nader nooi Iets in jou fluister, dis nou of nooit So spring Duik uit oor die afgrond Duik uit oor die afgrond Spring So spring Duik uit oor die afgrond
Writer(s): Jo Black,, Jattie Beer, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out