Letra

Jy sê ek moet kom Iets in die buitelug het jou verstom Jy spring op my rug "Hou net stywer vas, hou net stywer vas, ek kom vir jou" En jy laat my spoed optel na waar die nag verbyvlieg "Hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien Net 'n bietjie verder tot daar waar die lig breek Ek weet dis net sterre vir jou Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die Sterrenet Vang my as ek val in jou sterrenet Vang my as ek val" Hou net aan met praat Jy laat die lewe 'n bietjie meer sin maak Ek sien weer die lig As jy net hier naby As jy net hier naby aan my is "Hou net bietjie verder aan ons sal dit nou sien Net 'n bietjie verder tot daar waar die lig breek Ek weet dis net sterre vir jou Maar wanneer ek alleen voel sit ek net hier en kyk na die Sterrenet Vang my as ek val in jou sterrenet Vang my as ek val" Wees soos die son Die lig wat na duisend jare steeds bly opkom Hou aan die lyn Mag die vure in jou hart Die vure in jou hart nooit blus nie
Writer(s): Jacques De Villiers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out