Vídeo de música

Destacado em

Ouve 2021 de Die Heuwels Fantasties
ALBUM2021Die Heuwels Fantasties
Ouve Alternatiewe Afrikaans com a participação de Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Ouve Afrikaans Rewind com a participação de Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Ouve At Home With Die Heuwels Fantasties: The Playlist com a participação de Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAt Home With Die Heuwels Fantasties: The PlaylistApple Music
Ouve Karla Pretorius: Music That Moves Me com a participação de Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTKarla Pretorius: Music That Moves MeApple Music Fitness
Ouve Arno Carstens: 30 Years Of Freedom com a participação de Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTArno Carstens: 30 Years Of FreedomApple Music

Letra

So ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad Ek hoop jy't die beste van al jou tyd hier gemaak Daar's 'n foto in my laai van toe ek 18 was Net nog 'n rat in die masjien Been en proteïen Mekaar vermoor en weer opgestaan Jy's seker mal as jy dink ware liefde bestaan Ongeduldig en naïef Jy's hardkoppig en ek het so lief Jy stel my teleur Jy laat my in die steek Keer op keer Ek verwag soveel meer van jou Maar jy stel my teleur So as dit nou is hoe ek voel Voel ek dalk nou wat jy ook voel? Dit het so reg gevoel Was verkeerd gewees Net nog 'n oopboektoets Waarvoor ek meer moes leer Jy's nie presies wat ek beplan het nie Toe nie so slim soos wat ek gedink het nie Daar is niks om hier te sien nie Nie tyd om bang te wees nie Want ons almal bloei dieselfde kleur Jy stel my teleur Jy laat my in die steek Keer op keer Ek verwag soveel meer van jou Maar jy stel my teleur Jy stel my teleur Jy laat my in die steek Keer op keer Jy stel my teleur Jy laat my in die steek Keer op keer Ek verwag soveel meer van jou Maar jy stel my teleur
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out