Letra

As jy staan Staan saam met my Want ek is werd dat jy hier bly Ek is verward En deurmekaar Want jy hou my aan 'n haar Wat kan ek doen Wat kan ek sê Sal dit help om in 'n hoop te gaan lê En ek staan met soveel vrae En ek staan met soveel vrae Kyk na my hart en kyk na my siel Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer En dit is tyd dat ek my les leer Ek ken jou hart deur die smart En elke traan wat val maak my mal Ek sien jou pyn En ek voel dit ook So asof die duiwel in jou sake kook Maar nou die feit Van die saak wat ons na moet kyk Dit is jy wat my gebruik En ek staan met soveel vrae En ek staan met soveel vrae En ek staan met soveel vrae En ek staan met soveel vrae Kyk na my hart en kyk na my siel Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer En dit is tyd dat ek my les leer Kyk na my hart en kyk na my siel (Kyk na my hart) Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer (Die donker donderweer) En dit is tyd dat ek my les leer En ek staan met soveel vrae En ek staan met soveel vrae
Writer(s): Renier Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out