Vídeo de música
Vídeo de música
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Performer
CH2
Performer
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Tony Campbell
Arranger
Harry Campbell
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Producer
Letra
(Sexy lyfie
Want ek soek jou sexy lyf)
Kyk my met intensies, sonder 'n pretensie
Ek weet jy't 'n plan met my
Lewe in die oomblik, wag nie vir 'n antwoord
Duidelik verly jy my
Asemrowend is hoe jy lyk
Ongelooflik is jy vir my
Sexy lyfie
Wil jy my nie kom wys nie
Wat ander nie kan kry nie?
Kom ons Tango, sexy lyfie
Want niemand vergelyk nie
Vanaand hou ons partytjie
Want ek soek jou sexy lyf
Kom en druk jou teen my styf
(Want ek soek jou sexy lyf)
Val jy in my arms, voel hoe word dit warm
Sal nie stry as jy wil bly
Jy maak dit onmoontlik, als van jou aansteeklik
Tyd vir praat is lank verby
Onvergeetlik is hoe jy lyk
Onweerstaanbaar is jy vir my
Sexy lyfie
Wil jy my nie kom wys nie
Wat ander nie kan kry nie?
Kom ons Tango, sexy lyfie
Want niemand vergelyk nie
Vanaand hou ons partytjie
Want ek soek jou sexy lyf
Kom en druk jou teen my styf
(Want ek soek jou sexy lyf)
Ek wil jou vas hou, gevoel is ditto
Want al wat ons wil doen is Tango
Ek smeek vir meer, sal jou nie keer
Kom tango met my
Sexy lyfie
Wil jy my nie kom wys nie
Wat ander nie kan kry nie?
Kom ons tango, sexy lyfie
Want niemand vergelyk nie
Vanaand hou ons partytjie
Want ek soek jou sexy lyf
Kom en druk jou teen my styf
(Want ek soek jou sexy lyf)
Written by: Harry Campbell, Tony Campbell


