Créditos

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Remixer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Songwriter
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Letra

[Verse 1]
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang (Oh-oh-oh)
Die hele naweek daar op Baberspan? (Oh-oh-oh)
Los jou boetie by die huis, ek wil jou 'n ding gaan wys
Sal jy saam met met my 'n vis gaan vang?
[Verse 2]
Ek het 'n eenman tentjie saam gebring
En as dit koud word kan ons daarin spring
Op die radio sing Kurt Darren
Hy sê hy voel so alleen, leen, leen, leen
[Chorus]
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar's baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang? (Sal ek jou kan vang?)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my? (Kom jy saam met my?)
[Verse 3]
Jy kan saam met my die vispap brei (Oh-oh-oh)
Dalk kan ons 'n ou grote kry (Oh-oh-oh)
Asseblief sê net-net ja as ek jou 'n keer gaan vra
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang?
[Chorus]
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar's baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang? (Sal ek jou kan vang?)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my? (Kom jy saam met my?)
[Chorus]
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar's baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang? (Sal ek jou kan vang?)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my? (Kom jy saam met my?)
[Verse 4]
Ek speel vir ons 'n ou Elvis plaat (Oh-oh-oh)
Dan kan ons wakker bly tot baie laat (Oh-oh-oh)
En dan spring ek op as katrolle praat (Oh-oh-oh)
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang?
[Chorus]
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar's baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang? (Sal ek jou kan vang?)
[Chorus]
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek weet daar's baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang? (Sal ek jou kan vang?)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien
Ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my? (Kom jy saam met my?)
[Verse 5]
Kom jy saam met my? (Kom jy saam met my?)
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...