Vídeo de música
Vídeo de música
Créditos
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudolph Willemse
Songwriter
Francois Badenhorst
Songwriter
Jedd Ralph Kossew
Songwriter
Richard Kyle Onraet
Songwriter
Elandré Schwartz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Rudolph Willemse
Producer
Jurgen Von Wechmar
Recording Engineer
Dane Taylor
Mixing Engineer
Reuben Cohen
Mastering Engineer
Letra
[Verse 1]
Boom
Sy sê
Ek gaan hel toe
Ek verdwaal in die hartseer
Dis vlamme wat ek proe
[Verse 2]
Boom
Dis 'n seilboot teen die rotse
Meng die gif in my kos
Dis my straf, jy speel God, ek is dood
[PreChorus]
Wees versigtig wat jy glo
[Chorus]
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag
[Verse 3]
Sien my in hoë definisie
Ek's onder geen illusie
Wat's die rede vir jou rusie?
Sê my, sê my, sê my
Hoe is jy die een wat besluit?
Jy werk dit dan nog self uit
Ons almal is maar onderdanig aan die tyd
Onderdanig aan die tyd
[PreChorus]
Wees versigtig vir wat jy glo
[Chorus]
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag
[Bridge]
Waar lê die waarheid?
Dis net jou opinie
Die grys tussen swart en wit
Kan jy dit nie sien nie?
Kan jy dit nie sien nie?
[Chorus]
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag
Hou my hard vas
Droewig dans ons almal deur die dag
Hou my hard vas
Droewig dans ons almal deur die dag
Deur die dag
Written by: Elandré Schwartz, Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse