Letra

I love you, you love me, we a happy family Met 'n mes en 'n gun en 'n stukkie bubblegum Hos pagamisa for everyone Alles wat mal is Doen dit Ruk hand uit soos jy ook van die dal is Kom doen dit Want dit ruk net hier binne Julle dis lit met die vrinne, wat dit spit asof hulle van die hel is Jirr 'n man was lank in die baaiza bra Nou is dit 'n tyd om te naaiza bra Gee jouself tyd maak dit kwaai ook ja Doen dit in 'n state want die vibe is Nca Bra kom doen maar net jou dinge wat jy doen en doen dit lekker Die dal doen dit ikonies saam die ikoon met die pette Unicorn tussen die perde ahoy ouens, hello Gêrre It's time to kap dit uit terwyl ek spoeg soos 'n alpaca So gaan gek op dit, zet op dit, lose your marbles ek dare jou Daar's geen wet of 'n check op dit, los die worries vir netnou As daar iemand wat negative is, sê hy moet sy bek hou Want Barney is geremix, dis nou party met friends ou So hello Geppetto bring jou X Y en jou Z Want kyk dit gaan gaaf in die plek Bra jy kan uit hak of relax Dit maak ook nie saak wat jy smaak want alles daar jy kan kry boetie Ja chise dis lekker tye van die Dal af meisie Happy family happy happy family Happy family happy happy family Happy family happy happy family Hos pagamisa for everyone As die Cape Flats jou naam roep, uitstiek is die main ding Uit watter druin gaan Early B, Jack en Straal uit spring Dala what you must, getuie daai's jou nommer Dis die Middel Ooste musically, ons drop bomme Nou dis nie doodgewone rap nie, dis ook nie wat jy expect nie As ons klaar is met die aand dan is jou lyf slap soos 'n rekkie Ek's nie jou copycat nie, jy's fake soos 'n soya patty Sy mental en sy fisiese vlakke balans net hier Nou ons vat jou na die hotspot en rok dit non-stop Jy word omgedop net soos 'n flippin nat mop Deur die ritme van die tegnologiese hip-hop Hy kom lekker deur soos Vin Diesel in 'n crop top Nou om vir Straal te loep haal, daai's nog 'n mal geval Jy ruk soos jy dans, lyk jy die laaste kwaal Alles rated PG, jy mag jou ma gat haal As die kak line is muis nog die baas van die kraal, STRAAL! Happy family happy happy family Happy family happy happy family Happy family happy happy family Hos pagamisa for everyone Hallo naand sê dis ekke hier, jou favourite fokken rêppertjie Lirieke lip-lek lekker, bars jou brein soos 'n krêkkertjie Dis Jacky P, rook al fokken lankal nie meer nekke nie Maar niemand sal nooit ooit trekke dood maak soos ekke nie Pappa P, oe neee, vergeeewe me Ek het nog nooit so iets gesien in my lewe nie Jy laat die beentjies hier binne in my bene beef As my sinnetjies so sag deur jou skedel sweef So vat die kaas naas en pass, my scorecards vol A's Ek's top class, so kyk maar wat die masters maak Van die grass tot die stars, van die straat tot die bars So verbaas dat ek meer geraas uit blaas as laas Ahhhh shit, dis vars bars beats soos ballonne Geen wonder die donner weer skeur weer van onder Opgewonde die jong kom blaas weer laat aand kanonne Want vir oulaas drop oubaas se honde weer bomme Happy family happy happy family Happy family happy happy family Happy family happy happy family Hos pagamisa for everyone I love you, you love me, we a happy family Met 'n mes en 'n gun en 'n stukkie bubblegum Hos pagamisa for everyone Happy happy happy happy family Happy happy happy happy happy family Happy happy happy happy family Happy happy happy happy family Happy happy family Happy happy family Happy happy family Hos pagamisa for everyone
Writer(s): Charl Van Der Westhuizen, Earl Henri Swartz, Loki Rothman, Zander Tyler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out