Letra

Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my vind? Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? Kan jy apatie spel? Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie Kan jy apatie spel? Reguleer my, roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit veilig Stuur my dan waarheen al die dose gaan Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland Dis hemel op die platteland Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? Kan jy apatie spel? Dis hemel op die platteland
Writer(s): Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out