Vídeo de música

Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
Veja o vídeo de música de {trackName} de {artistName}

Destacado em

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Songwriter
Johan de Ridder
Johan de Ridder
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Songwriter
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter

Letra

Goedkoop kitssatisfaksie Volgraan fase 4 Mezzanine-messias van die woonbuurt Ek is baie bly om jou te sien Op soek na bewyse dat ek lewe Laatnagplesier Die res lag harder as ek Ek lag nie vir flou grappe nie Dis klaar te laat Luister julle nie? Ek voel asof ek met myself praat En daar's geen pad vorentoe nie So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Als wat jy kry moet jy By die venster uitsmyt Ons sal rondsit en raas Dieselfde wyshede herhaal In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees Wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Daar's niks wat ons keer nie Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie
Writer(s): Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out