Vídeo de música

Destacado em

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Posduif
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Producer

Letra

My wiel is pap, nog 'n slaggat Nog 'n warm bergie in die middel van die pad Wag, voel of ek dit al gesien het Ons het vingers vir verkeers ligte Die water is al af van voor eergister Te vroeg vir nog 'n dubbel by die kroeg Ons het die see, ons het die son, waar al die Proteas blom Half prys hier, vir 'n huisie Die lewe is 'n lied, verniet Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet Ja die lewe is 'n lied Niks geld vir oorsee maar ons het die ATKV Die Wêreld Beker gewen En die klank van Vuvuzelas Jy kan inkopies doen op elke straathoek Elke Sondag aand luister wat die President soek Maak jou soek vir nog n kopseer by die kroeg Ons het die veld, ons het die bos Braaivleis en boerewors Half prys hier, vir 'n huisie Die lewe is 'n lied, verniet Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet Ja die lewe is 'n lied Ons het die see, ons het die son, waar al die Proteas blom Half prys hier, vir 'n huisie Die lewe is 'n lied, verniet Selfs die Hadida wat kla, in Suid Afrika dis musiek, geniet In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet Ja die lewe is 'n lied
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out