Vídeo de música

Vídeo de música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Performer
Refentse
Refentse
Performer
Elandré
Elandré
Performer
Droomsindroom
Droomsindroom
Performer
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Snotkop
Snotkop
Performer
Eloff
Eloff
Performer
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
Leah
Leah
Performer
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
BERNICE VAN DER WETSHUIZEN
BERNICE VAN DER WETSHUIZEN
Composer
DANIAL MARAIS
DANIAL MARAIS
Composer
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Dylan Emslie
Dylan Emslie
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Kirsten Richard Schlebusch
Kirsten Richard Schlebusch
Composer
Emil Paul
Emil Paul
Composer
Hackey Louw
Hackey Louw
Composer
Johan Balt
Johan Balt
Composer
Kyle Joshua Schlebusch
Kyle Joshua Schlebusch
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Composer
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Stephan Hugo Botha
Stephan Hugo Botha
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Letra

Jy sê dis eenvoudig
om te laat gaan
Die wêreld druk
die ideale lewe wat ons streef
Ongemaklik
in my eie vel
Maar dis okay, jy lyk goed, perfekte lewe wat jy leef
Want die druk maak dit swaar om net te wees
alles wat ons is, ʼn geveg in vlees
Jy kan deel wees
solank jy die druk vrees
maar tog is alles niks en niks is als
My waarde lê In God Homself
Kom na My toe
by My sal jy rus vind
So, ek wil net dans
tu, tu-du-du-tu
Ja, ek wil net dans
tu, tu-du-du-tu
Vergeet van al jou sorge
laat gaan van al die pyn
Ja, jy het nog ʼn kans
tu, tu-du-du-tu
Ja, ek wil net dans
tu, tu-du-du-tu
Ja, ek wil net dans
tu, tu-du-du-tu
Vergeet van al jou sorge
laat gaan van al die pyn
Jy het nog ʼn kans
tu, tu-du-du-tu
Vergeet van al jou sorge
laat gaan van al die pyn
Jy het nog ʼn kans
tu, tu-du-du-tu
Sy dra RayBans
en two tone Vans
Sy is mooier as die son sak
op ʼn Saterdagaand
Sy glinster soos die maan
sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
tussen die sterre wat so
skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite 
die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite 
die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my
Jy ken my
Binne en buite
Ek dans alleen
sit harder die musiek
Somer hittegolwe, sit my in die wolke
jou woorde maak my siek
Noem my drome crazy
ek is nie ge-faze nie
Ek dans alleen
ek dans alleen
Want as die son gaan lê
Wil ek my pelle hê
Trek jou beste Khaki-pakkie ook aan
Met my two-tone lyf
sal ek vir Ma oortuig
Vanaand, is dit ʼn varkie-aand!
Dans Kwagga dans! (Dans Kwagga)
Hande, bene, skene
Grond toe met daai bas (Hey)
Doen dit Kwagga, doen dit, skud hom, gee hom gas
Want daar's ritme in jou are
Komaan, dans Kwagga dans! (Dans Kwagga)
Doen die Krokodil of floss in Afrikaans
Sprei jou vlerke soos ʼn aggressiewe gans
En doen dit, doen dit, soos Tant Sara
(Tant Sara Tant Sara)
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die tafel?
Dans in die skuur?
Agter op jou bakkie?
Dans om dievuur?
enige plek is okay, okay, okay
 So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad?
Dans voor die spieël?
ʼn Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Da da da dans vanaand
Dans vanaand
Ou Stompie kon ʼn donkie, daai donkielong
Selfs agter sy rug speel
Sy oë gesluit, sy lippe tuit
Sy skoene altyd piesanggeel
En elke Vrydag was dit ʼn Boerebal
Met ou Stomp, ou Trompie en sy beste bende pals
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos ʼn boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan ʼn pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende Boereorkes
Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos ʼn boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan ʼn pompie so pomp
Met soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende Boereorkes
Oh oh oh oh oh
Doen my ʼn guns ek wil vra dat jy tog net nie my hart breek
Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val
Dan moet jy net weet
Doen my ʼn guns ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek
oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh
Doen my ʼn guns ek wil vra dat jy tognet nie my hart breek
Ek hoop jy soen
jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
ek hoop jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen
jy soen soos wat jy dans
Ek hoop jy soen in Afrikaans
ek hoop jy soen
Ek hoop jy doen
Ek hoop jy soensoos wat jy dans
Pens en pootjies
pens en pens en pootjies
Pens en pootjies
pens en pootjies, pappa
Pens en pens en pootjies
pens en pootjies
pens en pootjies, pappa
Raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
Hoe sexy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
jy glo jou oë nog steeds nie
Ek sal nie byt nie, jy moenie vir my so kyk nie
Bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
jy gaan moet dans pappa
Bring daai pens en pootjies
bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans pappa
bring daai pens en pootjies van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies van al die pens en pootjies
moenie jealous wees nie, jou boep, my deeg beweeg nie
Nee moenie worry pappie, love handles is nie vas nie
kom maak hom oop Pappa
Ja laat hy loop Pappa
ja maak hom oop Pappa
Pappa maak hom oop Pappa
kom maak hom oop Pappa
Ja laat hy loop Pappa
ja maak hom oop Pappa
Pappa maak hom oop Pappa
Written by: Adolf Vorster, BERNICE VAN DER WETSHUIZEN, Brendan Peyper, DANIAL MARAIS, Demi Lee Moore, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Dylan Emslie, Elandré Schwartz, Emil Paul, Francois Henning, Hackey Louw, Hugo Ludik, Johan Balt, Johan Viljoen, Kirsten Richard Schlebusch, Kyle Joshua Schlebusch, Nicholas Jordaan, Stephan Hugo Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...