Créditos
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Composer
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
Niel Schoombee
Lyrics
Letra
In 'n huisie in die Vrystaat en Don Williams op die radio
Ek onthou nog gipsy women en Elvis met sy rock 'n' roll
En so begin 'n kind se drome so begin 'n country hart
In 'n huisie in die Vrystaat speel die song your cheatin' heart
Maar my drome le in Nashville en my hart is hier by jou
En Patsy Cline sê ons is crazy want ek is mal verlief op jou
Want ek is crazy ek is crazy lief vir jou
Ja my drome lê in Nashville en hart is hier by jou
En Kenny Rogers speel die gambler ek sit al my geld op jou
Want ek is crazy ek is crazy lief vir jou
In ons huisie in die Vrystaat los ek my hart aan jou
Ek vat my amp en my kitare want Jim Reeves sê he'll have to go
Ek leef vir my kinder drome sing vir die mense al my songs
Maar ek kom gou weer terug na jou toe cause that's where my heart belongs
Maar my drome lê in Nashville en my hart is hier by jou
En Patsy Cline sê ons is crazy want ek is mal verlief op jou
Want ek is crazy ek is crazy lief vir jou
(Ah-ah)
Ja my drome lê in Nashville en hart is hier by jou
En Kenny Rogers speel die gambler ek sit al my geld op jou
Want ek is crazy ek is crazy lief vir jou
Ek is crazy lief vir jou
Ek is baie lief vir jou
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Ray Dylan