Vídeo de música

Vídeo de música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Johan Theunissen
Johan Theunissen
Composer

Letra

As die mure om jou klein raak
En as stil wees by jou nes maak
Wanneer niemand hul oor jou traak
Weet dat ek altyd oor jou waak
As jy alleen is dans met my
As jy onseker is vra vir my
As jy moeg is rus by my
As jy bly is lag vir my
En as jy eendag reg is kom na my
As die golwe om jou hoog raak
En jou skuit se bodem oop kraak
En as bang wees aan jou siel raak
Weet dat ek altyd oor jou waak
As jy alleen is dans met my
As jy onseker is vra vir my
As jy moeg is rus by my
As jy bly is lag vir my
En as jy eendag reg is kom na my
As jou tree begin kort raak
En jou lewensjare lank raak
As mooi herrinnerings jou vol maak
Sal ek jou nog myne maak
As jy alleen is dans met my
As jy onseker is vra vir my
As jy moeg is rus by my
As jy bly is lag vir my
En as jy eendag reg is kom na my
En as jy eendag reg is kom na my
Written by: Don Kelly, Johan Theunissen, Marc Brendon, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...